Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE KOMEDIANT BILLY CONNOLLY
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
JEANINE BARKHUYZEN OOR HAAR MAN, WERNER
FLITSVRAE: ELOFF • Sanger
MOORDBOOT IN DIE PARADYS • Die wêreld is geskok nadat die Suid-Afrikaner Paige Bell aan boord van ’n luukse jag in die Bahamas vermoor is. Haar Mexikaanse kollega is vir haar moord in hegtenis geneem. Huisgenoot praat met Paige se kêrel wat ook op die jag was
HY WAS SAG OOK • Christina Storm se pa, Chris, het ’n ander James Small as die wêreld geken – en hier praat hy met HG oor daardie James
EK KAN HOM NIE LAAT GAAN NIE • Wilbur Smith se vrou bou ’n museum in hulle tuin – en dink daaraan om hom te herbegrawe
SAGTE SPORE IN DIE ROOI GROND • Stefan en Anelle Ludik het die liggies en glans verruil vir ’n rustige bestaan in Namibië. Op ’n lappie grond buite Otjiwarongo leef hulle nou stadiger, eenvoudiger – en is hulle op hulle heel gelukkigste
SAGGIES PRAAT IS DUIWELS-BROOD • Sy het die dood in die mond gelê met haar giftige kos. Nou is die Australiese sampioenslagter skuldig bevind
Saam teen die draaiballe • Die bekroonde Protea-vrouekrieketpaartjie Marizanne Kapp en Dané van Niekerk praat met ons by hulle spoghuis in Gqeberha en deel hulle droom van nog ’n Wêreldbeker saam ná vele uitdagings
KERRIE-aande • Geurige maaltye het pas makliker geword met hierdie INDIESE GEREGTE uit ’n nuwe kookboek – en dit word in die LUGBRAAIER gemaak
SJIEK VIR DIE WINTER • Die klassieke rolnek is die maklikste manier om dié winter stylvol warm te bly – jy kan dit eenvoudig hou of ekstra knus, glad of met tekstuur
STRALEND MOOI • As jy wil hê jou vel moet straal, is lyfolies iets wat boaan jou skoonheidslys moet wees
OUMA SE KIND! • Brei ’n lieflike fair isle-oortrui vir seuntjies in drie kleure
MY BROER MISBRUIK MY GOEDHEID
DIE KRAG VAN ’N POUSE IN ’N GESPREK • ’n Nuwe boek verduidelik hoe jy kommunikasie in jou verhoudings kan bevorder as jy eers ’n oomblik wag en stilbly voor jy reageer
KANKER EN JOU MEDIESE FONDS • Jy het behandeling vir dié gevreesde siekte nodig. Só werk jou mediese dekking – en wat jy moet weet om koste te bestuur
SÓ KIES JY DIE REGTE MELK VIR JOU
JOU STERRE
Margot se nuwe reis • Tiaan spot altyd hy’t vir haar geval vir haar boobs, brains en breeding, maar deesdae vind hy Margot bloot buierig, beterweterig en bossy. Tog is hulle saam ’n droompaar
Hoekom moes Rachel April doodgaan?
Goode skitter as bitter polisieman
BEELDSPRAAK
Vermaak wat jou sal boei • Dis ’n stroomdiens wat meer bied as net kykstof vir kinders. Skuif nader vir die beste uit Disney+
Huisgenoot sê
*TV gids
DAVID CORENSWET AS SUPERMAN
HUIS genotjies
RAAISELS
Die Neandertals en hulle ‘vetfabriek’
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Unesco-terreine deur water bedreig
☛ 21 JULIE 1983 – DIE LAAGSTE TEMPERATUUR OP AARDE WORD IN ANTARKTIKA WAARGENEEM
VYF VINNIGE VRAE
ZULÉKA SMIT
BIANCA FLANDERS
BLITSGIDS 6 Stories • Ons leer meer oor die roman, jeugroman, drama, mite, volksvertelling en wetenskapfiksie
VRUGTEROLLETJIES • Hou jy van peuselkos? Maak dan jou eie, heerlike...