Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGERES ENYA
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
ANGELIQUE VAN STRAATEN OOR HAAR MAN, CHRIS
FLITSVRAE: ELWIRA STANDILI • Sangeres en aanbieder van die gospelreeks Koortjies
ANNIE, DIS STÉÉDS SO • Geen ander vrou in Suid-Afrika was al so baie op Huisgenoot se voorblad soos Anneline Kriel nie, en hier’s sy weer, dié keer met haar 70ste verjaardag
TOT STILSTAND RUK DIE DOOD • Niks kon Thuli Madonsela van stryk bring toe sy ons openbare beskermer was nie – maar nou het die dood van haar man haar hele wêreld kom skud
TOE’S DIT MY EIE KIND • Toe hy as noodwerker geroep word na ’n ongelukstoneel, sou hy nie kon dink dis sy dogters wat beseer is nie – en toe sterf een
MEER AS NET SY LAG • Is hy platsak en verplig om by ’n slaghuis te gaan raap en skraap? Aikona, die akteur Alfred Ntombela, oftewel Shorty, floreer en ryg die geleenthede as bemarker en akteur in
MET ’N KNIPPIE SOUT • Die boek The Salt Path is eers as merkwaardig beskou, maar nou word daar beweer dis dalk ook ’n literêre versinning met verdraaide feite
’N FORTUIN IN DIE SAK • Vier dekades gelede se heel eerste Birkin-handsak is onlangs vir ’n allemintige bedrag opgeveil – nes items van ander sterre
Warm & soet vir DIE WINTER • Wat is dan nou LEKKERDER as ’n warm POEDING voor ’n middagslapie? Hierdie smullekker nageregte sal jou hierdie WINTER warm en vriendelik hou
Maksi-styl • Vloeiende snitte en lang moue maak maksirokke jou kortpad na moeitelose styl op koue dae
UIT VOLLE BORSEL • Moenie jou hare stukkend trek nie – kies die regte borsel of kam vir jou haartipe. Hier’s wat ’n kenner sê
TREFFENDE TEËLS • Sê totsiens vir vervelige teëls en afwerkings – maak jou huis mooi met een van dié gewilde tendense
MY MAN SE GEDRAG WALG MY
IS DIT IN DIE STERRE GESKRYF?
HELP JOU HOND IN DIE KOUE
SLIM TRUUKS VIR ALLEDAAGSE PROBLEME
AS DIE KONTANT KNYP • Jy hoef nie jou kredietkaart in die rooi te druk vir daai duur item wat jy benodig nie. Die meeste kleinhandelaars bied ook opsies soos bêrekoop en koop-nou-betaal-later (BNPL). Hier is wat jy moet oorweeg
KRY HULLE AAN DIE BEWEEG
JOU STERRE
Botbrein • Dis nie aldag lekker om die leier van die mengelmoes transterrane, kuborge, robotte en mense te wees nie, maar soms moet ’n mens net doen en nie te veel dink nie
Vier skrywers sê wat jy moet weet van hulle nuutste boek
Geen brieke vir dié ballerina
BEELDSPRAAK
Op die punt van jou stoel • Of jy wip van die skrik of net sit en naels kou, hier is ’n paar heerlike boeiende reekse om te kyk
5 dinge oor Myles Smith
*TV-gids
JANNIK SINNER
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Historiese kunswerk eindelik op pad Engeland toe
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
As robotte kon voel
☛ 28 JULIE 1957 – DIE INTERNASIONALE ATOOMENERGIEAGENTSKAP WORD GESTIG
VYF VINNIGE VRAE
SUPERHELD-MANIA
Koraalriwwe • Ons leer meer oor hierdie skouspelagtige ekosisteme
DIE PAPEGAAIVIS • Hierdie pragtige visse kan...